Welkom by Stralejakkers
Jakker Nuus E-pos

Liewe Stralejakker - Ouers,

 

Die eerste maand van die Jakkers se Graad R - jaar is verby. Hulle is druk aan die werk en die trane - sessies is ook lankal iets van die verlede!

 

Ek wil sommer van hierdie geleentheid gebruik maak om baie dankie te sê vir al die pragtige sandput-en waterspeelgoed-skenkings wat ontvang is by die Sandputpartytjie.

 

Ook 'n groot dankie vir u volgehoue ondersteuning en positiewe motivering van u kinders. Dit maak ons daaglikse taak sommer baie makliker!

 

Jakker Groete

Augusta Gouws

 
2de Kwartaal Aktiwiteite PDF Afdruk E-pos

Kliek hier om die vorm af te laai

 
Mnr Gouws verjaar-12 April 2012 PDF Afdruk E-pos

Die Stralejakkers hou lekker verjaarsdag saam met Mnr Gouws op 12 April 2012. Ons het afgeskop met 'n bederf van die hoof se kant af. Die Jakkers het vir Mnr Gouws gesing en vir hom kaartjies gegee wat hulle self gemaak het. Almal het lekker saam verjaarsdag gehou!

mnrverjaarsdag11.jpg mnrverjaarsdag13.jpg mnrverjaarsdag15.jpg mnrverjaarsdag2.jpg mnrverjaarsdag21.jpg mnrverjaarsdag23.jpg mnrverjaarsdag24.jpg mnrverjaarsdag26.jpg mnrverjaarsdag4.jpg mnrverjaarsdag5.jpg mnrverjaarsdag7.jpg mnrverjaarsdag8.jpg mnrverjaarsdag9.jpg

 
Prospektus 2012 Afdruk E-pos

Geagte voornemende Stralejakker ouers.

Laai gerus die 2012 prospektus hier af.

 
Tjokker Atletiek 2012 PDF Afdruk E-pos

Die Tjokker Atletiek was 'n reuse sukses!

tjokkeratletiek 003.jpg tjokkeratletiek 004.jpg tjokkeratletiek 005.jpg tjokkeratletiek 006.jpg tjokkeratletiek 007.jpg tjokkeratletiek 009.jpg tjokkeratletiek 014.jpg tjokkeratletiek 016.jpg tjokkeratletiek 017.jpg tjokkeratletiek 019.jpg tjokkeratletiek 020.jpg tjokkeratletiek 025.jpg tjokkeratletiek 026.jpg tjokkeratletiek 029.jpg tjokkeratletiek 034.jpg tjokkeratletiek 040.jpg tjokkeratletiek 045.jpg


 
« BeginVorige12VolgendeEinde »

JPAGE_CURRENT_OF_TOTAL