• image
  • image
  • image
  • image
  • image

  • Na harde werk en baie geduld kan ons skool met trots sê dat Laerskool Impala twee splinternuwe rolstoele het. Verlede jaar het ons met `n "Tops & Tags" projek begin. "Tops & Tags is `n Interwaste inisiatief. Vir elke 15kg breadtags en/of 150kg plastiese doppies kry ons `n rolstoel. Die
    Lees Meer
  • Laerskool Impala het nou hulle eie mascot. Hy is baie dierbaar en die leerders geniet "Impie-Blits vreeslik. Die mascot sal betrokke wees by alle geleenthede en was bekend gestel op Kyknet se Skole Top 10.
    Lees Meer
  • Laerskool Impala het op 21 September 2015 geskiet vir Kyknet Skole Top 10. Dit was `n warwoel maar ook baie pret. Die leerders het dit vreeslik geniet en ons het almal lekker saam gewerk. Die program was uitgesaai op 5 Oktober 2015, 7 Oktober 2015 en 9 Oktober 2015.
    Lees Meer

 
          
          

  

LAERSKOOL IMPALA WAAR ONS LAG, LEEF EN DROOM IN GELOOF