Graag hou ons Laerskool Impala se Skolierpatrollie vir 2019 aan u voor:

1. Atterbury Gregory

2. Bennett Christopher

3. Coertze Phillip

4. Coetzee Kelvin

5. Cronjé Arend

6. Du Plessis JP (Kaptein)

7. Duvenhage Nivan

8. Groenewald Jaden

9. Jansen van Vuuren Zak

10. Lourens Ewan

11. Lourens Zander

12. Mocke Rico

13. Mouton Louis

14. Pringle Nathan

15. Richter Marko

16. Robbertze Xano

17. Schutte Tiaan

18. Snyman Tiaan

19. Struthers Duncan

20. Strydom Rian

21. Van der Heever Piet

22. Van Der Schaar Jeandré

23.Van Deventer Garth

24. Van Zutphen Wade

25. Williams Jethro

 

SKOLIERPATROLLIEBELEID

 

  • Moet om 06:50 aanmeld vir inspeksie en die voltooiing van register.
  • Skolierpatrollie moet om 07:05 alreeds in die pad wees.
  • Staan altyd in skoolklere, met skoene en ‘n beffie.
  • Dissipline : 1: Moenie speel nie, staan netjies.

                              2: Moenie eet of drink terwyl jy staan nie.

                              3: Luister altyd na jou Hoofleier.

  • Hou altyd jou bord netjies en horisontaal vas.
  • Indien jy probleme het kom maak jy die dag voor die tyd verskoning by die Hoofleier. Indien dit nie moontlik is nie, moet jy die dag daarna terugvoering gee, oor die redes vir jou afwesigheid.
  • Ons staan in alle tipe weersomstandighede, so bring jou reënjas, asseblief.
  • Wanneer ‘n skolierpatrollielid nie opdaag vir diens nie sal hy na die tweede keer mondelings gewaarsku word en die ouer sal in kennis gestel word.

Na die derde oortreding kry die betrokke lid ‘n skriftelike waarskuwing en na die vierde oortreding word hy afgedank.

  • Geen skolierpatrollielid wat bedank of afgedank word sal in aanmerking geneem word vir leierskap nie.

 

Skolierpatrollie - Kaptein : Pligstaat

 

  • Die kaptein moet eerste aanmeld om 06:50.
  • Die kaptein moet elke oggend en in enige weersomstandighede op sy pos wees.
  • Die kaptein moet alle afwesighede aanteken.
  • Hy moet sorg dat elke leerder in elke groep van die skolierpatrollie korrek geklee en netjies is.
  • Dan moet die kaptein ook verseker dat elke groep stiptelik om 07:05 reeds op hul diens is.
  • Dit is die prefek/kaptein se plig om te verseker dat alles goed verloop tydens dienstyd.
  • Hy het die reg om enige leerder wat nie sy diens korrek uitvoer of enige leerder wat speel tydens dienstyd, aan te spreek.
  • Hy is ook verantwoordelik om die onderwyser wie se diensbeurt dit is te herinner om sy/haar dienspunt in te neem sodra die eerste klok lui voor huis toe gaan tyd.

 

 

 
 
          
          
 

  

LAERSKOOL IMPALA WAAR ONS LAG, LEEF EN DROOM IN GELOOF