Laerskool Impala se spog-Impies het op Woensdag 18 Februarie tydens CSV `n "CSV Badge" ontvang wat hulle dan hierdie jaar gaan dra as `n teken van ons Vader wat sy hand van beskerming oor die skool gehou het vir 50 jaar. 

Meer kerk foto's te sien op ons facebook blad: