Remediërende onderrig is daarop gefokus om leerders wat ekstra hulp in Afrikaans, Engels en Wiskunde benodig, te kan help.

Tye

Gr 1 -  Maandae: 13:15 - 14:15

Gr 4 - Maandae: 14:15 - 15:15

Gr 2 - Dinsdae: 13:15 - 14:15

Gr 5 - Dinsdae: 14:15 - 15:15

Gr 3 - Woensdae: 13:45 - 14:45

Gr 6 - Woensdae: 14:15 - 15:15

Gr 7 - Donderdae: 14:15 - 15:15

 

Die RO-Sentrum verskaf ook navorsingsgeleenthede vir leerders wat nie die tegnologie tuis tot hul beskikking het nie.

Tye: Maandae - Donderdae 14:15 - 15:30

  • Kostes sal wel gehef word op afdrukke 

 
 
          
          
 

  

LAERSKOOL IMPALA WAAR ONS LAG, LEEF EN DROOM IN GELOOF