Het jy dalk uitgeval met die Rugby of Netbal proewe?

Hoekom kom speel jy nie Ringbal nie?

Dis nou tyd vir Ringbal – Kom speel saam met ons!!!!

Nou wat is Ringbal?
In die “ou” dae het ons korfbal gespeel. Die naam is verander na Ringbal.

Ringbal is 'n nie-kontak sport wat gespeel word deur beide mans en vroue, oud en jonk. In ons geval seuns en dogters, gewoonlik speel hulle aparte wedstryde. Ringbal is soortgelyk aan netbal die reëls is net baie strenger en die spel is baie vinniger en het nege spelers in die span.

Wie kan speel?
Seuns en Dogters is almal welkom.
Almal vanaf O/10 opwaarts is welkom.

Oefen Tye

Sal na afloop van die algemene jaarvergadering deurgegee word.

Ekurhuleni Noord Skole Ringbal Voorlopige Program - 2018. 

 

21.07.2018 Aksie Ringbal

28.07.2018 Pre-Liga wedstryde

01.08.2018 Laerskole Liga wedstryde te Kempton Bane

08.08.2018 Laerskole Liga wedstryde te Kempton Bane

11.08.2018 Ekurhuleni Noord Eerste Proewe

15.08.2018 Laerskole Liga wedstryde te Kempton Bane

22.08.2018 Laerskole Liga wedstryde te Kempton Bane

25.08.2018 Ekurhuleni Noord 0/11 Proewe 

29.08.2018 Laerskole Liga wedstryde te Kempton Bane

01.09.2018 Ekurhuleni 0/11 spanaankondiging

01.09.2018 Ekurhuleni Noord 2de Proewe 

02.08.2018 Ekurhuleni Noord Finale Proewe indien keurders so besluit

05.09.2018 Semi en finale ligas Laerskole

08.09.2018 Ekurhuleni Noord Spanaankondiging

11.09.2018 Verpligte Ekurhuleni Noord oefening

13.09.2018 Verpligte Ekurhuleni Noord oefening

15.09.2018 Verpligte Ekurhuleni Noord oefening

18.09.2018 Verpligte Ekurhuleni Noord oefening

20.09.2018 Verpligte Ekurhuleni Noord oefening

22.09.2018 Verpligte Ekurhuleni Noord oefening

24.09.2018 Verpligte Ekurhuleni Noord oefening

27.09.2018 Verpligte Ekurhuleni Noord oefening

01.10 – 06.10 SA Toernooi

 

01.12.2018 Super 6

Kontak afrigter:
Elize Wells 084 293 9199 

 

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

www.enskole.co.za

ENSkole Ringbal

 

 

 
 
          
          
 

  

LAERSKOOL IMPALA WAAR ONS LAG, LEEF EN DROOM IN GELOOF