Senior Koor

Senior Koor

Die Senior Allegro Koor is al die afgelope 4 jaar, sedert 2011, itemwenners by die Kemptonparkse kunswedstryd. Ons is ook elke jaar aangewys as itemwenner by die Con Spirito kunswedstryd en word ook deur die ATKV vereer daarvoor met `n pragtoekenning. Ons het ook gekwalifiseer in hierdie tydperk om deel te neem aan die Tswane Youth Arts Festival by die Staatsteater. Ons het reeds deelgeneem in 2016 aan die nasionale Kyknet kompetisie, " Sing in Harmonie". Ons beoog om weer in 2017 deel te neem aan Con Spirito en Kemptonparkse kunswedstryd en as wenners weg te stap. Ons hou ook `n jaarlikse Gala-aand in ons skoolsaal. Ons hoop om u in 2017 daar te sien.

Oefentye

Maandae : 14:15 - 16:00

 
 
          
          
 

  

LAERSKOOL IMPALA WAAR ONS LAG, LEEF EN DROOM IN GELOOF