Skaak

Liga

Groep A (0/9, 0/11 en 0/13 spanne)

16 April 2018 - Impala teen Norkem Park (Weg)

23 April 2018 - Impala teen Kruinsig (Tuis)

7 Mei 2018 - Impala teen Mooifontein (Tuis)

14 Mei 2018 - Impala teen Van Riebeeckpark (Weg)

21 Mei 2018 - Impala teen Aston Manor (Tuis)

28 Mei 2018 - Wenner Groep A teen Naaswenner Groep B

                    Wenner Groep B teen Naaswenner Groep A

4 Junie 2018 - Wenners van Semi-finale

 

Groep B (0/9, 0/11 en 0/13 spanne)

16 April 2018 - Impala B teen Birchleigh (Tuis)

23 April 2018 - Impala B teen Bonaero Park Primary (Tuis)

7 Mei 2018 - Impala B teen Bredell (Weg)

14 Mei 2018 - Impala B teen Kruinsig B (Tuis)

21 Mei 2018 - Impala B teen Birchl Acres (Weg)

 

28 Mei 2018 - Wenner Groep A teen Naaswenner Groep B

                    Wenner Groep B teen Naaswenner Groep A

4 Junie 2018 - Wenners van Semi-finale

 

Oefentye

Skaak 2018 skop af in Februarie 2018! Ons seniors oefen Dinsdae en Donderdae 14:00-15:30. Gr 1 - 3 leerders oefen Dinsdae 14:00 - 15:00 en Donderdae vanaf 14:00 - 15:00. Juniors (0/9 A en B) oefen saam met Juffrou Lizelle Aspeling en die Seniors (0/11 A en B - 0/13 A en B) saam met Juffrou Hendriette Combrinck.

Moedig asb u kind aan om die oefening getrou by te woon!

Ons is baie opgewonde oor Laerskool Impala se splinter nuwe skaakstel wat vir ons Impies opgerig is.

Baie dankie Mnr. Gouws vir hierdie wonderlike initiatief!

Sien julle daar!

Ons pragtige skaakstel:

 

 

 

 

 
 
          
          
 

  

LAERSKOOL IMPALA WAAR ONS LAG, LEEF EN DROOM IN GELOOF