Organiseerder :

Mnr A du Preez

Afrigters :

Mnr A du Preez

Me T Bester

Me O Veldtman

 

Oefentye: 

Oefeninge sal in Kwartaal 3 begin, maar daar sal aan die einde van kwartaal 2 proewe gehou word.

Dinsdae - 15:45 tot 16:45 (Impala sandputte)

Donderdae - 15:45 tot 16:45 (Impala sandputte)

 

Wedstryde :

 Sal na afloop van die algemene jaarvergadering deurgegeeword.

Baie geluk aan 2018 se jukskei span wat aangewys is as die Sportspan van die jaar (3de plek), by die Ekurhuleni-Noord Distrik Sport en Kultuur toekennings.