Landloop

Oefentye 2017

Dit is weer daardie tyd van die jaar om jou tekkies af te stof, en hard te begin oefen vir 2017 se Landloopseisoen! Ons is baie opgewonde oor die seisoen wat voorlê en mik om hoë hoogtes te bereik. Hier volg belangrike inligting aangaande volgende jaar se Landloopseisoen:

Oefentye:

Sal nader aan die tyd aan u deurgegee word (Kwartaal 2).

Voorlopige oefenprogram vir die vakansie:

Dag: Oefening:   

Maandag. Stamina. 600m x 6 (70%) en sluit af met stadige draffie (200m)   

Dinsdag. Spoed uithou. 7 x100m (80%). Trappe op en af hardloop - 4 stelle van 20 (hoё intensiteit). Core oefeninge in die aand.   

Woensdag. Padsessie. 2-3 km padlangs (50%)   

Donderdag. Krag (Bulte). 1x: 80m, 70m, 60m, 50m, 40m, 30m, 20m, 10m.  4 stelle van 10 push-ups en sit ups. Core oefeninge in die aand.   

Vrydag. Aktiewerus. Geen hardloop, net aktief besig met iets anders (balspel)   

Saterdag. Eie drafsessie. Hou dit gemaklik 20-30 min.  

 

 

Afrigters 2017

Organiseerder: Me Sandra Potgieter

Afrigters:

T Jacobs

Bestuurders :

D Steffens 

T Jacobs

S Potgieter

M Fourie

A du Preez

 

 

 

 

 

 
          
          
 

  

LAERSKOOL IMPALA WAAR ONS LAG, LEEF EN DROOM IN GELOOF