Dit is weer daardie tyd van die jaar om jou tekkies af te stof, en hard te begin oefen vir 2019 se Landloopseisoen! Ons is baie opgewonde oor die seisoen wat voorlê en mik om hoë hoogtes te bereik. Hier volg belangrike inligting aangaande vanjaar se Landloopseisoen:

Landloop oefentye (begin in kwartaal 2 tot einde kwartaal 3):

  • Maandae: 14:15 - 15:15
  • Dinsdae tot Donderdae: 16:00 - 17:00

Saterdae:

Parkruns (5km) vir die hele familie. (Eie vervoer en  en reëlings)

Waar?

Modderfontein reserve - Rietvlei Zoo farm -, Gilloolys -, Boksburg -,  Melrose -, Ebotse Parkrun

 
 
          
          
 

  

LAERSKOOL IMPALA WAAR ONS LAG, LEEF EN DROOM IN GELOOF