Mini Krieket

Afrigters en Oefentye 2017

Mini-Krieket

Oefentye vir die 3de kwartaal

Gr 1 en 2: Dinsdae, Woensdae en Donderdae 13:15 tot 14:15

Gr 3: Dinsdae, Woensdae en Donderdae 13:40 tot 14:30

Wedstryde

Wedstryde word op `n Woensdag gespeel. (Sodra ons die bepaling ontvang het sal ons dit deurgee). Spelers ontvang weekliks `n brief met die volgende week se wedstrydreëlings.

Kleredrag

Al die spanne speel met hulle MBK/CSV hempies en `n kort witbroek. Tekkies en kouse sal deur die afrigter bepaal word.

Afrigters

0/7A: Juff Mirinda (Klas 1)

0/7B: Juff Henriëtte (Klas 3)

0/7C: Juff Gerda (Klas 4)

0/8A: Juff Elrie (Klas 5)

0/8B: Juff Jancke Minnie

0/8C: Juff Talita (Klas 8)

0/9: Juff Sherese (Klas 15)

Organiseerder: Juff Talita du Plessis (Klas 8) / Juff Elrie Brits (Klas 5)

 

 
          
          
 

  

LAERSKOOL IMPALA WAAR ONS LAG, LEEF EN DROOM IN GELOOF