Mini-Krieket

Oefentye vir die 3de kwartaal

Gr 1 en 2: Dinsdae, Woensdae en Donderdae 13:15 tot 14:15

Gr 3: Dinsdae, Woensdae en Donderdae 13:40 tot 14:30

Wedstryde

Wedstryde word op `n Woensdag gespeel. (Sodra ons die bepaling ontvang het sal ons dit deurgee). Spelers ontvang weekliks `n brief met die volgende week se wedstrydreëlings.

Kleredrag

Al die spanne speel met hulle MBK/CSV hempies en `n kort witbroek. Tekkies en kouse sal deur die afrigter bepaal word.

Afrigters

0/7A: Juffrou Mirinda (Klas 1)

0/7B: Juffrou Bianca (Klas 2)

0/7C: Juffrou Gerda (Klas 4)

0/8A: Juffrou Talita (Klas 8)

0/8B: Juffrou Melinda (Klas 10)

0/8C: Juffrou Luzaan 

0/9A: Juffrou Alishia (Klas 17)

0/9B: Juffrou Hannelie (Klas 18)

Organiseerder: Juffrou Talita du Plessis (Klas 8) 

Hulporganiseerder: Juffrou Gerda Coetzer (Klas 4)

 
 
          
          
 

  

LAERSKOOL IMPALA WAAR ONS LAG, LEEF EN DROOM IN GELOOF