Het jy dalk uitgeval met die Rugby of Netbal proewe?

Hoekom kom speel jy nie Ringbal nie?

Dis nou tyd vir Ringbal – Kom speel saam met ons!!!!

Nou wat is Ringbal?

In die “ou” dae het ons korfbal gespeel. Die naam is verander na Ringbal.

Ringbal is 'n nie-kontak sport wat gespeel word deur beide mans en vroue, oud en jonk.

In ons geval seuns en dogters, gewoonlik speel hulle aparte wedstryde.

Ringbal is soortgelyk aan netbal die reëls is net baie strenger en die spel is baie vinniger en het nege spelers in die span.

Wie kan speel?

Seuns en Dogters is almal welkom.

Almal vanaf O/10 opwaarts is welkom.

Oefentye:

Dinsdae en Donderdae vanaf 16:00-17:30. Woensdae word die wedstryde gespeel.

23.02.2019 Aksie Ringbal te Benoni

09.03.2019 Super 6

13.04.2019 Aksie Ringbal te Benoni

03.06-07.06 Moontlike proewe vir Impala Ringbal span

08.06.2019 Afrigtingskursus Vlak 1 en 2

20.07.2019 Pre Liga Wedstryd

24.07.2019 Laerskole Liga wedstryde 

31.07.2019 Laerskole Liga wedstryde 

07.08.2019 Laerskole Liga wedstryde 

14.08.2019 Laerskole Liga wedstryde

18.08.2019 Ekurhuleni Noord Proewe 

21.08.2019 Laerskole Liga wedstryde te Kempton Bane

24.08.2019 Ekurhuleni Noord Proewe

25.08.2019 Ekurhuleni Noord Proewe 

28.08.2019 Semi en finale ligas Laerskole

31.08.2019 Ekurhuleni Noord Proewe

31.08.2019 Ekurhuleni Noord Spanaankondiging

03.09.2019 Verpligte Ekurhuleni Noord oefening

05.09.2019 Verpligte Ekurhuleni Noord oefening

07.09.2019 Verpligte Ekurhuleni Noord oefening

10.09.2019 Verpligte Ekurhuleni Noord oefening

12.09.2019 Verpligte Ekurhuleni Noord oefening

14.09.2019 Verpligte Ekurhuleni Noord oefening

17.09.2019 Verpligte Ekurhuleni Noord oefening

19.09.2019 Verpligte Ekurhuleni Noord oefening

22.09-28.09 SA Toernooi

 

Kontak afrigter:

Juffrou Angelique Botha

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

 

 
 
          
          
 

  

LAERSKOOL IMPALA WAAR ONS LAG, LEEF EN DROOM IN GELOOF