Skaak

Liga

Liga wedstryde sal nog bevestig word.

Oefentye

Skaak 2019 skop, 12 Februarie 2019 af! 

Spanne:

O/9 A (graad 1, 2 en 3) Juf. Lizelle Aspeling

O/9 B (graad 1, 2 en 3) Juf. Melinda du Preez

O/11 (graad 4 en 5) Mnr. Lawrence Smith

O/13 (graad 6 en 7) Mnr. Grant Duncan

Daar is slegs 7 spelers per span. 

'n Leerder wat reeds skaak kan speel se kanse is beter om span te maak, maar daar word ook 3 weke afgestaan om die leerders te leer hoe om skaak te speel.

Leerfase:

12, 14, 19, 21, 26 en 28 Februarie 2019.

Proewe:

5 en 7 Maart 2019. (Albei dae is verpligtend indien u kind span wil maak)

Kwartaal 2 (8 April):

Begin van wedstryde. Wedstryde word elke Maandag gespeel.

Moedig asb u kind aan om die oefening getrou by te woon!

 

 

 

 

 
 
          
          
 

  

LAERSKOOL IMPALA WAAR ONS LAG, LEEF EN DROOM IN GELOOF