Spanne: 

Daar is slegs 7 spelers per span. 

'n Leerder wat reeds skaak kan speel se kanse is beter om span te maak, maar daar word ook 3 weke afgestaan om die leerders te leer hoe om skaak te speel.

Leerfase:

12, 14, 19, 21, 26 en 28 Februarie 2019.

Proewe:

5 en 7 Maart 2019. (Albei dae is verpligtend indien u kind span wil maak)

Kwartaal 2 (8 April):

Begin van wedstryde. Wedstryde word elke Maandag gespeel.

Moedig asb u kind aan om die oefening getrou by te woon!

Oefentye:

Juniors (Graad 1-3) Klas 5 - Begin 14 Februarie

Juf. L. Aspeling en Juf. M. du Preez

Dinsdae en Donderdae: 13:30 - 14:30

Seniors (Graad 4-7) Klas 5 - Begin 19 Februarie

Juf. L. Aspeling, Juf. C. Fourie en Juf. M. du Preez

Dinsdae en Donderdae: 14:15 - 15:15

AKTIWITEIT DATUM GROEP A OPPONENT PLEK
SKAAK 8 APRIL A-SPANNE  NORKEM PARK NORKEM PARK
SKAAK 15 APRIL A-SPANNE BIRCHLEIGH TUIS
SKAAK 29 APRIL A-SPANNE VRP TUIS
SKAAK 6 MEI A-SPANNE KRUINSIG KRUINSIG
SKAAK 13 MEI A-SPANNE MOOIFONTEIN MOOIFONTEIN
SKAAK 3 JUNIE A-SPANNE SEMI-FINAAL  
SKAAK 10 JUNIE A-SPANNE FINAAL KRUINSIG

 

AKTIWITEIT DATUM GROEP B OPPONENT PLEK
SKAAK 8 APRIL B-SPANNE BIRCHLEIGH BIRCHLEIGH
SKAAK 15 APRIL B-SPANNE BONAERO PARK BONAERO PARK
SKAAK 29 APRIL B-SPANNE BREDELL TUIS
SKAAK 6 MEI B-SPANNE LOSLOOTJIE  
SKAAK 13 MEI B-SPANNE KRUINSIG KRUINSIG
SKAAK 20 MEI B-SPANNE ASTON MANOR TUIS
SKAAK 27 MEI B-SPANNE BIRCH ACRES TUIS