Organiseerder: Mnr Armandt du Preez

Wedstryde:

Wedstryd datums sal nader aan die tyd deur gegee word.

Let wel:

Valkierugby is slegs vir Graad 2 seuns. Indien 'n graad 1 seun in dié spesifieke jaar 8 jaar oud word, mag hy aan die proewe kom deelneem.

Proewe vind aan die einde van kwartaal 1 plaas. 

 

 
 
          
          
 

  

LAERSKOOL IMPALA WAAR ONS LAG, LEEF EN DROOM IN GELOOF